|
Ons woon op n pragtige plaas in die Noord Kaap net langs Witsand Natuurreservaat. Ons naaste groot dorp is die warm Upington, maar verseker ook een van die mooistes. My baba hondjies vlieg vanaf Upington regoor die land en selfs oorsee.
My Staffies is ons gesin se vriende en ook ons beskermers. Hulle is almal kindervriendelik & pragtig.
The legal stuffOur puppies are registered with KUSA. Our buyers get a KUSA registration certificate. We do not put breeding restrictions on the papers. The affix, "DEMAC" is registered with KUSA.
|
|