various breeds of dogs, sitting shaggy sheepdog Standard poodle at Cape Town Two Salukis looking up

Feel at home at .petsplace.co.z

Jalynfrani

Telers van opregte Yorkies

Tersa Booysen
 
Landlyn tel:- 056-2131450
Sellfoon:-     0828503952 e-pos
 

 

My home language is Afrikaans but enquiries in English are welcome.

Ek is 'n trotse teler van Yorkies. Na al die kinders uit die huis is, is ons Yorkies ons kinders, en soos die kinders sê:- In hìèrdie huis moet jy of kan blaf of 'n doek dra om in tel te wees!

My kennels:- Jalynfrani is geregistreer by die "Kennel Union of South Africa" en al die kleintjies word geregisreer.  Ek hou graag kontak met alle kopers aangesien hierdie kleintjies in my huis grootgemaak en vertroetel word en hulle vir ons net nog 'n paar kleinkinders is wat bykom. Die kleintjies word aan kopers beskikbaar gestel reeds ontwurm en geënt.
Yorkies het die wonderlikste geaardheid en dis selde wat een genoeg is, hoe meer hoe beter!
 
Ons is in Kroonstad en ek sal graag help om kleintjies by kopers te besorg op kopers se koste.
 
Daar is gereeld kleintjies beskikbaar kontak my gerus.
Alle registrasie papiere word aan die nuwe eienaar gestuur.
 
Dankie dat u my website besoek het, ek sal u graag wil ontmoet deur die afgee van 'n nuwe babatjie wat blaf sonder 'n doek!
 

Face of Yorkie, hair pulled back to show sweet expression in eyes

Hierdie is die moeder van Yorkies in ons huis haar naam is Tammy en sy het 'n oormaat van selfvertroue aan haar kant. Baie liefdevol en 'n toegewyde moedertjie! Tammy is 'n Castillo, Leeuwkloof, Valencher Dartanian of Ballisimo bloedlyn.

Fiery red back-lighting enhances the gold highlights of this Yorkie's coat

Hier is Tiny 'n ware Castillo bloedlyn! Hy dink baie meer van homself as sy "size". Hy is die Pa van my nuwe werpsel. 'n Dierbare maar besige klein kêreltjie! 
 

small Yorkshire terrier puppy sitting on cushion

Tinkerbell is 'n dogter van Tammy en Tiny uit my laaste werpsel. Sy is nou 8 maande oud en baie klein, 1.1 kg, en pragtig. Sy sal waarskynlik eers vanaf 2009 haar eie kleintjies hê.

 

 

e-books about dogs

A good way to learn about dogs without spending a fortune, is to get an e-book. An "e-book" is sent by e-mail. You can read it on your computer, or print it.

More about the e-books

 

Are you a breeder? Get a page on Petsplace to show off your cats & dogs! Click here!

Find info about dogs & cats at

www.petsplace.co.za

One of South Africa's biggest pet websites

 

 top of page   More about Yorkshire terriers  breeds of dogs  Breeds of cats Contact webmaster  page created 22.11.07

 

Joy! Magazine

Real life, real people, real Christianity. Overseas subscriptions available

*