various breeds of dogs, sitting

3 Siberian kittens

shaggy sheepdog Standard poodle at Cape Town Two Salukis looking up

www .petsplace.co.z

Petsplace is one of South Africa's biggest and oldest pet websites

English

Marnichan

Telers van Jack Russells

 

KONTAK BESONDERHEDE:


Marianne Coetser

083 564 4924
Krugersdorp, Gauteng   mnc@mweb.co.za
 

 

6 month old Jack Russell puppies investigate a rock pool

 

 

Marnichan Kennels is geregistreer by die "Southern African Jack Russell Registry".

Kort been, gladde haar Jack Russells hondjies is beskikbaar van tyd tot tyd.

Die Jack Russell is ewe populêr by kinders en bejaardes.

Hulle is op en wakker hondjies, baie intelligent en beskermend teenoor geliefdes.

Ons teel net met ouers wat 'n goeie geaardheid en uitstekende temperament het.

Ons hondjies word ingeënt en ontwurm voordat hul die moeder verlaat.

Wanneer u dus u nuwe hondjie kom haal, ontvang u die volgende:

*  Die registrasie sertifikaat

*  Die vee-arts sertifikaat

*  'n 1 Jaar waarborg teen genetiese defekte (veral handig vir voornemende
telers)

*  'n 1kg pak klein hondjie kos, met komplimente van Royal Canin

*  Voedingsvoorstelle en informasie

Jack Russell baby puppy looking unsure of camera

jack rusell puppy chews stick

Mother jack russell licks puppy's face
Hondjie 4 weke oud  Hondjie 8 weke oud   Moederliefde

The legal stuff

Our pups are registered with Canine SA. We put breeding restrictions.

  More Jack Russells top of page    breeds of dogs  Breeds of cats Contact webmaster  

 

Joy! Magazine

Real life,  real Christianity. Overseas subscriptions available

Find or advertise puppies & kittens on www.petsplace.co.za one of South Africa's biggest pet websites
e-books about dogs. Learn about dogs without spending a fortune!  More